Ingevolge hoofstuk 8 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (No. 75 van 1997) kan die minister van arbeid ‘n sektorale vasstelling uitreik wat die basiese diensvoorwaardes van werknemers in ʼn bepaalde sektor of gebied neerlê. Dit sluit in aspekte soos vergoeding, minimum diensvoorwaardes en die diensvereistes wat werkgewers aan werknemers mag stel.
Oops! We could not locate your form.