• Teken in
  • Ander Artikels

    Hoe gemaak om privaat te vervolg?
    Vraag: “My seun is in 2016 by ʼn plaaslike kroeg aangerand, maar die staat het besluit om nie die betrokke persoon te vervolg nie. Ek hoor deesdae in die nuus baie oor private vervolging. Hoe werk dit?” Antwoord: Hoewel ʼn groot persentasie van die Suid-Afrikaanse publiek eers onlangs van private vervolging te hore gekom het,  ... Lees meer
    Pasop vir koopkontrak se opskortende voorwaarde
    Vraag: “Ek het ʼn skriftelike aanbod op ʼn eiendom gemaak wat aanvaar is deur die verkoper. Die aanbod was onderworpe aan die voorwaarde dat ek ʼn verband moet bekom van ʼn bank vir die volle koopsom binne 30 dae. Ek het ʼn verbandkwotasie van ʼn bank bekom en die verkoper in kennis gestel dat ek  ... Lees meer
    Vaderskapverlof in ʼn neutedop
    Leandri Engelbrecht Daar is verskeie gerugte en stories wat die rondte doen rakende die vaderskapsverlof waarop ʼn voornemende vader geregtig is. Ingevolge die Suid-Afrikaanse arbeidsreg word daar nie spesifiek vir hierdie tipe verlof voorsiening gemaak nie. Artikel 27 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997) skep wel ʼn reg op gesinsverantwoordelikheidsverlof. Ingevolge  ... Lees meer
    1 2 3 55
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close