• Teken in
  • Ander Artikels

    Moet ʼn getuie die kontrak onderteken?
    Sanette Viljoen   ʼn Mens word dikwels gekonfronteer met die vraag of ʼn getuie ʼn kontrak moet onderteken. Daar is gewoonlik twee ruimtes onderaan ’n ooreenkoms waar getuies moet teken, buiten die ruimte waar die kontrakterende partye moet teken. Is dit ʼn wetlike vereiste dat ’n getuie moet teken? Dit word ʼn nog belangriker vraag  ... Lees meer
    Wat is ʼn handelsmerk en hoe kry ek een?
    Sanette Viljoen   Wat is ʼn handelsmerk ʼn Handelsmerk is ʼn kenmerkende teken, ontwerp, etiket, kaartjie, of naam, wat sekere goedere of dienste van ander onderskei. So ʼn handelsmerk maak dit vir die publiek maklik om spesifieke goedere en dienste te identifiseer en die eienaars se reg op eksklusiewe gebruik van hul handelsmerk verleen aan  ... Lees meer
    Wat is ʼn administrasiebevel?
    Sanette Viljoen   Dit is dalk nie altyd ʼn slegte idee vir ’n skuldenaar om ʼn administrasiebevel te bekom nie. Dit kan inderdaad baie van die skuldenaar se probleme oplos, soos dat skuldeisers nie meer in sy of haar nek kan blaas nie. Op dié manier kan hierdie proses soms baie stres verlig. ʼn Administrasiebevel  ... Lees meer
    1 2 3 50
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close