DEEL 2 – Die doel van hierdie Kode is om riglyne te verskaf oor die uitskakeling van onbillike diskriminasie en die toepassing van regstellendeaksie maatreëls in die konteks van die belangrikste menslike hulpbron gebiede, soos bepaal in die Wet . Dit is nie bedoel om ‘n omvattende menslike hulpbronne kode wees nie, maar eerder ‘n identifisering van areas van menslike hulpbronne wat belangrik is tot gelyke indiensneming, en kan gebruik word om doelwitte gelykheid te bevorder.
Klik hier om die dokument af te laai.
[pdf-embedder url=”http://regsdienste.solidariteit.co.za/wp-content/uploads/sites/10/2015/11/Code-of-Good-Practice-on-the-Integration-of-Employment-Equity-into-Human-Resource-Policies-and-Practices-Part-2.pdf”]
Oops! We could not locate your form.