Die Grondwet is die hoogste of opperste wet van Suid-Afrika. Dit lê uit hoe die regering saamgestel is en hoe die land regeer moet word. Omdat dit die hoogste wet in die land is, kan geen ander wet die Grondwet teëspreek nie. Indien dit wel gebeur, sal sodanige wette geskrap of gewysig word. Die Grondwet bevat ook die Handves van Regte, waarin die burgers van Suid-Afrika se menseregte uiteengesit word.
Klik hier om die dokument af te laai.
[pdf-embedder url=”http://regsdienste.solidariteit.co.za/wp-content/uploads/sites/10/2015/03/AFRIKAANS-Grondwet-van-Suid-Afrika.pdf”]
Oops! We could not locate your form.