• Teken in
  • Ander Artikels

    Let wel: Pandwinkels en skrootwerwe
    Die Wet op Tweedehandse Goed (Wet 6 van 2009) het op 30 April 2012 in werking getree. Die doel van hierdie wet is soos volg: “Tot reëling van die bedryf van handelaars in tweedehandse goedere en pandhandelaars, ten einde handel in gesteelde goedere te bestry; ten einde etiese standaarde in die tweedehandse goedere bedryf te  ... Lees meer
    Swaar straf vir boer wat broodbome uithaal
    Al die Suid-Afrikaanse species van Encephalartos (Wood se broodboom) en Stangeria (Stangeria eriopus – bobbejaankos) word gelys in Bylae 1 (hoogste vlak van beskerming) van die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies  (CITES). Ingevolge hierdie konvensie se regulasies moet alle handel en die vervoer van hierdie plante gemagtig word deur die toepassing van ʼn permitstelsel.  ... Lees meer
    E-pos: Dieselfde krag as ʼn handtekening
    In ʼn onlangse hofsaak is daar gevra of ʼn e-pos, in die algemeen, dieselfde regstatus geniet as dokumente wat op papier gedruk is en ook gewone pen-en-papier-handtekeninge. In die hofsaak Spring Forest Trading 599 CC v Wilberry (Pty) Ltd t/a Ecowash and Another 2015 (2) SA 118 (SCA) is aangevoer dat die partye verskeie ooreenkomste  ... Lees meer
    1 2 3 83

    Registreer / Register

    Maak toe / Close