BEL ONS: 012 644 4300

Aflaaibare dokumente

Maandag | 11 April | 2016 Goeie praktykkode : Die integrasie van diensbillikheid in menslikehulpbronbeleide en –praktyke – Deel 2

DEEL 2 – Die doel van hierdie Kode is om riglyne te verskaf oor die uitskakeling van onbillike diskriminasie en die toepassing van regstellendeaksie maatreëls in die konteks van die belangrikste menslike hulpbron gebiede, soos bepaal in die Wet . Dit is nie bedoel om ‘n omvattende menslike hulpbronne kode wees nie, maar eerder ‘n  … Lees meer

Maandag | 11 April | 2016 Goeie praktykkode : Die integrasie van diensbillikheid in menslikehulpbronbeleide en –praktyke – Deel 1

Die doel van hierdie Kode is om riglyne te verskaf oor die uitskakeling van onbillike diskriminasie en die toepassing van regstellendeaksie maatreëls in die konteks van die belangrikste menslike hulpbron gebiede, soos bepaal in die Wet . Dit is nie bedoel om ‘n omvattende menslike hulpbronne kode wees nie, maar eerder ‘n identifisering van areas  … Lees meer

Maandag | 11 April | 2016 Goeie praktykkode : Oor sleutelaspekte van MIV/VIGS en indiensneming

Die hoofdoelwit van hierdie kode is om riglyne uit een te sit vir werkgewers en vakbonde om te implementeer om te verseker dat individue met MIV-infeksie nie onbillik gediskrimineer word in die werkplek nie. Klik hier om die dokument af te laai [pdf-embedder url=”https://regsdienste.solidariteit.co.za/wp-content/uploads/sites/10/2015/03/Code_of_good_practice_on_HIV-Aids.pdf”]

Maandag | 11 April | 2016
Kommentaar gesluit
Goeie praktykkode : Reëlings oor werktyd

Die doel van hierdie kode is om inligting en riglyne aan werkgewers en werknemers te verskaf met betrekking tot die reëling van werktyd en die impak van werktyd op die gesondheid, veiligheid en van werknemers se gesinsverantwoordelikhede Klik hier om die dokument af te laai. [pdf-embedder url=”https://regsdienste.solidariteit.co.za/wp-content/uploads/sites/10/2015/03/Code_of_good_practice_on_Arrangement-of-overtime.pdf”]

Maandag | 11 April | 2016
Kommentaar gesluit
Goeie praktykkode: Swangerskap en na die geboorte

Baie vroue werk tydens swangerskap en baie keer terug werk toe terwyl hulle nog borsvoed. Die doel van hierdie kode is om riglyne te voorsien aan werkgewers en werknemers met betrekking tot die beskerming van die gesondheid van vroue teen potensiële gevare in hul werksomgewing tydens swangerskap, ná die geboorte van ‘n kind en tydens  … Lees meer

Maandag | 04 April | 2016 VERHOGING IN MINIMUM LOON VIR HUISWERKERS

    Die Departement van Arbeid het ingevolge ʼn sektorale vasstelling die minimum loon vir huiswerkers vanaf 1 Desember 2015 verhoog. Daar word onderskeid getref tussen huiswerkers wat 27 uur of minder per week werk en huiswerkers wat meer as 27 uur per week werk.  Daar word ook onderskei tussen twee areas waar die werk  … Lees meer

Maandag | 26 Januarie | 2015 Goeie praktykkode oor operasionele vereistes

Hierdie Wet omskryf ‘n ontslag gegrond op die operasionele vereistes van die werkgewer as een wat gebaseer is op die ekonomiese, tegnologiese, strukturele of soortgelyke behoeftes van die werkgewer. Dit is moeilik om al die omstandighede wat wettig die basis van ‘n ontslag om hierdie rede kan vorm definieer. Klik hier om die dokument af  … Lees meer

Dinsdag | 04 Junie | 2013
Kommentaar gesluit
Children in performing arts

Klik hier om die dokument af te laai. U blaaier ondersteun nie hierdie funksie nie, klik op die skakel bo om die dokument af te laai.

Dinsdag | 04 Junie | 2013
Kommentaar gesluit
Civil Engineering 2012

Klik hier om die dokument af te laai. U blaaier ondersteun nie hierdie funksie nie, klik op die skakel bo om die dokument af te laai.

Dinsdag | 04 Junie | 2013
Kommentaar gesluit
Wholesale and retail amendment 2013

Klik hier om die dokument af te laai. U blaaier ondersteun nie hierdie funksie nie, klik op die skakel bo om die dokument af te laai.

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close