Deur Karla Endres Tydens ʼn afleggingsproses moet die werkgewer met werknemers oor onder meer die seleksiekriteria wat daarvoor gebruik gaan word, konsulteer. Die partye moet probeer om oor die voorgestelde seleksiekriteria ooreen te kom. Ingevolge artikel 189 (7) van die Wet op Arbeidsverhoudinge moet die werkgewer werknemers wat vir aflegging oorweeg word volgens seleksiekriteria identifiseer: … Lees meer
Deur Ettienne Pio Tydens die inperking het baie ondernemings korttyd by wyse van ʼn ooreenkoms met die werknemers ingestel. Ten spyte daarvan dat ondernemings stelselmatig weer kan begin om ten volle sake te doen, is daar ongelukkig dié ondernemings wat nie die mas kan opkom nie. Baie werknemers se dienste word dan skriftelik en met … Lees meer
Deur: Sanette Viljoen Verkopers van eiendomme streef daarna om die hoogste prys in die kortste tyd te kry. In praktyk word meeste eiendomme verkoop onderworpe aan ’n opskortende voorwaarde wat stipuleer dat die koop van die eiendom gekanselleer sal word indien, byvoorbeeld, die koper se banklening nie binne 14 dae goedgekeur word nie. Wat gebeur … Lees meer
Deur Sanette Viljoen Vraag: Ek het onlangs na my huurkontrak gekyk en was verbaas oor hoeveel kere daar verwys word na dae. Dit was ook nie vir my duidelik of hulle verwys na kalenderdae of werkdae nie, of selfs wanneer die verloop van hierdie dae begin nie. Is daar ʼn standaardreël vir hoe dit werk? … Lees meer
Deur Sanette Viljoen Die jaar 2020 was propvol interessante gebeure, soos Covid-19, inperking, plaasmoorde, ens. Met al hierdie gebeure het die inwerkingtreding van die POPIA-wet skoon ongesiens verbygegaan. President Cyril Ramaphosa het 1 Julie 2020 aangekondig as die datum waarop die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (Wet 4 van 2013 – POPIA) in … Lees meer
Terwyl Europa en die VSA byna letterlik in vlamme opgaan oor die debat oor ras, is daar ’n land aan die suidpunt van Afrika wat die ergste rasgereguleerde land onder die dekmantel van nierassigheid is. In sy slotopmerkings oor die vierde tot agtste periodieke verslae van Suid-Afrika[1] het die VN se Komitee oor die Uitskakeling … Lees meer
Deur Reon Janse van Rensburg Sedert die begin van die nasionale inperking moes ouers oornag begin om talle bykomende take op een slag aan te pak. Behalwe dat ouers ook hul normale werkspligte moes nakom, moes hulle ook hul kinders ondersteun om die nuwe virtuele manier van leer te bemeester en moes hulle in sekere … Lees meer
Deur Sanette Viljoen Wat is die regsposisie waar die minderjarige kinders se verhoudings met hulle ouers agteruitgegaan het? Mag hierdie kinders hul ouerhuis verlaat om by ’n ander party te woon? Hierdie gevalle kom veral voor wanneer die kind ’n tiener is. Wat is die ouers se regte in so geval? En hoe kan dit … Lees meer
Deur Wilma Bedford Jou kantoor en lessenaar is miskien netjies georden, maar is jou persoonlike inligting in jou huis georden en veilig gebêre? Al leef ons in ʼn digitale era is daar ʼn sekere hoeveelheid papierwerk wat tuis gedoen moet word en indien jy dit nie getrou en gereeld doen nie kan dit ʼn berg … Lees meer
Deur Sanette Viljoen Die Onderhoudshof is spesifiek geskep vir die publiek om dit self te kan nader sonder regsverteenwoordiging. Die nodige vorms om onderhoud in die Onderhoudshof te eis, kan ook aanlyn gekry word by www.justice.org.za of bloot hierdie skakel te volg vir ’n Aansoek om Onderhoudsbevel: https://www.justice.gov.za/forms/maintenance/MNT_Form%20A.pdf Die Hof vir Gesinsgeweld is ook vir … Lees meer
Oops! We could not locate your form.