BEL ONS: 012 644 4300

Artikels

Maandag | 19 Julie | 2021 Eiendom: Munisipale uitklaringsyfer en hoe word dit bepaal?

Deur Sanette Viljoen Enige persoon wat al ’n eiendom gekoop of verkoop het, het al gehoor van ’n uitklaringsyfer en die uitklaringsertifikaat. Wat is hierdie syfer en hoe word dit bepaal? Die uitklaringsyfer is die syfer wat jy aanvra en dan deur die munisipaliteit aan jou gegee word wanneer die oordrag van jou eiendom plaasvind.  … Lees meer

Maandag | 12 Julie | 2021 Wat is ’n dagvaarding en wanneer is hy geldig?

Deur Sanette Viljoen Baie mense weet nie wat ʼn dagvaarding is nie en as hulle wel weet, weet hulle nie aan watter vereistes ʼn dagvaarding moet voldoen om geldig te wees nie. Daar is twee hooftipes dagvaardings, naamlik: ʼn gekombineerde dagvaarding: dit word hoofsaaklik gebruik wanneer ʼn persoon dagvaar vir iets anders as ʼn gelikwideerde  … Lees meer

Maandag | 12 Julie | 2021 Tuis werk: Uitgawes wat ek van inkomstebelasting kan aftrek

Deur Sanette Viljoen Indien jy van die huis af werk bestaan die geleentheid om sekere verligting vanaf die belastinggaarder te kry. Die kostes om tuis te werk kan dikwels afgetrek  en in berekening gebring word wanneer jy jou belastingopgawes indien. Ongelukkig is dit nie heeltemal so eenvoudig nie. Daar is ’n hele klompie reëls van  … Lees meer

Maandag | 05 Julie | 2021 Wanneer geld prokureur-kliëntprivilegie?

Deur Sanette Viljoen Daar bestaan ʼn wanpersepsie dat alles wat ek vir my prokureur sê, beskerm word deur die privilegie tussen my en hom. Daar is egter situasies wanneer regsprofessionele privilegie nie in Suid-Afrika van toepassing is nie. Die konsep van privilegie Prokureur-kliëntprivilegie is ʼn wettige konsep wat ʼn prokureur in staat stel om kommunikasie  … Lees meer

Maandag | 28 Junie | 2021 Kan ek my gimnasium dagvaar vir ‘n besering?

Deur Sanette Viljoen – SV Legal ’n Gimnasium is gewoonlik gewild onder mense van alle ouderdomme. Hierdie instansies het honderde en selfs duisende mense wat maandeliks ingeteken is as lid van die gimnasium. Gimnasiums is ook bekend vir hul lang besigheidsure, aangesien die meeste gimnasiums poog om mense te akkommodeer wat in die oggend voor  … Lees meer

Maandag | 28 Junie | 2021 Gades se boedelbelasting en boedelbelastingkorting

Deur Sanette Viljoen Is boedelbelasting betaalbaar deur die langslewende gade as die langslewende gade alles erf? Die goeie nuus is dat indien die langslewende gade alles erf, daar geen boedelbelasting hoegenaamd betaalbaar is nie, en ook nie kapitaalwinsbelasting nie. Die boedelbelasting en kapitaalwinsbelasting kom wel ter sprake wanneer die langslewende gade oorlede is. Hoe werk  … Lees meer

Maandag | 28 Junie | 2021 Die effek van die aanwasbedeling op 'n testament

Deur Sanette Viljoen Indien ʼn persoon buite gemeenskap van goedere met die aanwasbedeling getroud is, moet daar besef word dat daardie aanwaseis van die langslewende gade (as die groei van die langslewende gade se boedel die kleinste was) eers uitbetaal moet word voordat enigiets vererf kan word deur erfgename. Die langslewende gade se aanwaseis moet  … Lees meer

Maandag | 21 Junie | 2021 Die verskil tussen 'n handelsmerk en 'n patent

Deur Sanette Viljoen ʼn Handelsmerk is ʼn uitsonderingsmerk, -ontwerp, -etiket, -kaartjie of -naam wat sekere goedere of dienste onderskei van ander soortgelykes. Dit identifiseer die goedere en dienste van die eienaar van ʼn merk en verleen aan hom of haar beskerming deur die eksklusiewe gebruik daarvan vir die identifisering van sodanige goedere en dienste te  … Lees meer

Maandag | 21 Junie | 2021 AARTO puntestelsel word vanaf 1 Julie 2021 ingefaseer

Deur Sanette Viljoen Na verwagting sal die gewysigde regulasies vir die Wet op die Administratiewe Beregting van Padverkeermisdrywe (Administrative Adjudication of Road Traffic Offences – AARTO)   vanaf 1 Julie 2021 nasionaal ingefaseer word. Dit is ná vertragings as gevolg van die Covid-19-pandemie en onderworpe aan die uitslag van ʼn lopende hofgeding. Tans word verkeersoortredings gehanteer  … Lees meer

Maandag | 07 Junie | 2021 Kontrakte en die reg

Deur Dr Eugene Brink Kontrakte is dikwels kontroversieel en kan aanleiding gee tot geskille, maar dit is ook ’n noodsaaklike manier om orde te handhaaf en veiligheid by regsooreenkomste te bied. Soms is dit buigsaam en ander kere weer baie spesifiek. Wat is ’n kontrak en waarom is dit belangrik? FindLaw, ’n webblad wat regsadvies  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close