• Teken in
  • Kategorie: Aflaaibare dokumente, Kontrakte

    KOOPKONTRAK

    Julie 5th, 2016

    ‘n Kontrak is ‘n regsgeldige ooreenkoms tussen twee of meer mense binne die perke van hul kontraktuele bevoegdheid. Mense wat ‘n kontrak met mekaar aangaan, moet die bedoeling hê om wedersydse verpligtinge teenoor mekaar te skep. ‘n Koopkontrak by onroerende eiendom is een van die min tipes kontrakte in Suid-Afrika wat op skrif gedoen moet  … Lees meer

    VOETSTOOTSKONTRAK

    Julie 5th, 2016

    Elke verbruiker, of altans “koper”, het die reg op beskerming van drie jaar teen versteekte defekte. Hierdie reg het tot gevolg dat indien die produk binne drie jaar defekte toon, die verkoper daardie defekte moet herstel of die produk omruil, selfs al was die verkoper nie bewus van die defekte nie. Danksy hierdie beskerming kan  … Lees meer

    Pro forma-huurkontrak (eiendom)

    Julie 5th, 2016

    Voorbeelde van kontrakte Pro forma-huurkontrak.

    Dienskontrak – Huiswerker

    Mei 29th, 2013

    ‘n Diensooreenkoms is ‘n kontrak van indiensneming tussen die werknemer wat sy/haar dienste beskikbaar stel en die werkgewer wat in ruil vir die dienste vergoeding aanbied. Die pro forma-ooreenkoms sal dus die basiese inligting uiteensit, soos byvoorbeeld werkure en salaris. Klik hier om die dokument af te laai.

    Diensooreenkoms – Plaaswerkers

    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close