BEL ONS: 012 644 4300

Regstellende aksie

Dinsdag | 05 Julie | 2016 Ek is nie aangestel vir 'n pos nie en ek versoek redes vir my werkgewer se besluit, wat staan my te doen?

Interne grieweprosedure Alle interne remedies moet uitgeput wees voordat ʼn saak vir diskriminasie, onbillike arbeidspraktyk of viktimisasie verwys kan word. Die grieweprosedure moet gevolg word as daar ontevredenheid heers oor die besluit van ʼn werkgewer. Indien die grieweprosedure nie die wenslike inligting verskaf nie, kan ʼn versoek om toegang van inligting/rekords ingedien word. Alhoewel die  … Lees meer

Dinsdag | 05 Julie | 2016 Wat is die verskil tussen kompensasie en skadevergoeding in die Wet op Diensbillikheid?

In die saak South African Airways v Van Vuuren het die onderskeid tussen kompensasie (“compensation”) en skadevergoeding (“damages”) in die uitspraak van die arbeidsappèlhof ter sprake gekom. Dit was duidelik dat die twee woorde dikwels afwisselend gebruik word vanweë die dubbelsinnigheid in betekenis. Dit sal vanselfsprekend die oordeel van die hof beïnvloed in besluite oor  … Lees meer

Dinsdag | 05 Julie | 2016 Solidariteit en die SAPD se diensbillikheidsplan

Dit is algemeen bekend dat Solidariteit in ’n lang stryd teen die regering se toepassing van regstellende aksie gewikkel was en is. Oor die afgelope tien jaar het ons talle diskriminasiesake voor die arbeidshof, die arbeidsappèlhof, die hooggeregshof en die appèlhof en selfs die konstitusionele hof gebring. ’n Besluit is in 2012 geneem om die  … Lees meer

Dinsdag | 05 Julie | 2016 Regstellende aksie

Inleiding Ons, as Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke, het verskeie probleme met die voorgestelde wysigings aan die Wet op Diensbillikheid (Employment Equity Act (EEA)), soos uiteengesit in ons kommentaar aan die portefeuljekomitee. Ons maak graag van hierdie geleentheid gebruik om te fokus op die kwessie wat ons die meeste pla, naamlik die wysigings aan  … Lees meer

Dinsdag | 05 Julie | 2016 Kwotastelsel of regstellende optrede?

Na jare van argumentering, spekulasie en litigasie bevind die hof op  15 Februarie 2013 in die gerapporteerde saak van Jennila Naidoo vs Minister of Safety and Security JS566/2011 dat die polisie se regstellende-aksieplan effektiewelik ʼn kwotastelsel is. Die Hof beskryf die plan en die implikasies daarvan soos volg: The Equity Plan, and the affirmative action  … Lees meer

Dinsdag | 05 Julie | 2016 Die effek van meerderheidsleer op die regte van minderhede met gelyke-indiensnemingsonderhandelinge

Baie is reeds gesê oor die impak wat die meerderheidsleer op minderheidsvakbonde gehad het en die daaropvolgende Marikana-gebeure. In hierdie artikel beskou ons egter die effek daarvan en veral op minderheidsgroepe tydens gelyke-indiensnemingsonderhandelinge. Ingevolge artikel 16 van die Wet op Gelyke Indiensneming (No. 55 van 1998) word daar van ‘n werkgewer vereis om met die  … Lees meer

Donderdag | 10 Maart | 2016 Wat is ’n regstellendeaksieplan / diensbillikheidsplan (employment equity plan)?

Wat is ‘n regstellendeaksieplan / diensbillikheidsplan (employment equity plan)? Dit is baie belangrik dat werkgewers regstellende aksie volgens wetlike voorskrifte toepas en dit nie op ‘n arbitrêre wyse toepas nie. Werknemers en vakbondverteenwoordigers moet weet wat die Wet op Gelyke Indiensneming (WGI) voorskryf met betrekking tot die opstel, monitering en uitvoering van regstellendeaksieplanne, oftewel diensbillikheidsplanne.  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close