• Teken in
  • Kategorie: Afleggings en -prosedures, Regsvrae


    Aanvaar alternatief en verbeur jou afleggingsloon

    Oktober 29th, 2015

    Deur Ettienne Pio   Vraag Kan ek my afleggingsloon verbeur as ek ‘n alternatief aanvaar?   Antwoord Artikel 41(4) van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, wet 75 van 1997 (WBDV) bepaal kortliks dat ʼn werknemer wat onredelikerwys weier om ʼn werkgewer se aanbod as alternatief vir aflegging te aanvaar, nie op afleggingsloon geregtig is nie. […]


    Daar is sprake van afleggings by die maatskappy waar ek werk. Ek sal graag wil weet op watter geld ek geregtig is wanneer ek afgelê word

    Junie 15th, 2010

    Ontslag op gronde van bedryfsvereistes word deur Artikel 189 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995) gereël, maar Artikel 189 reguleer slegs die prosedure in die geval van aflegging en nie die betalings nie. Wat die afleggingspakket en ander betaling betref, moet daar na die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997) […]


    Afleggingsprosedure vir individuele werkers Deel 6

    November 10th, 2009

    Regsvraag: Ek werk vir ʼn groot hardewarewinkelgroep en het by kollegas gehoor dat die werkers in ons afdeling afgelê gaan word. Ons het reeds konsultasies gevoer en dit blyk dat daar nie ʼn alternatief tot aflegging is nie en ek sal wel afgelê word. Ek werk reeds drie jaar en agt maande hier. Op watter […]


    Afleggingsprosedure vir individuele werknemers Deel 4

    November 10th, 2009

    Vraag: Ek werk vir ʼn groot hardewarewinkelgroep en het by kollegas gehoor dat die werknemers in ons afdeling afgelê gaan word. Die baas sê ons maak nie geld nie en dis die ekonomiese resessie se skuld. Ek is bekommerd dat ek dalk een van die werknemers kan wees wat gekies word om te gaan. Is […]


    Die afleggingsprosedure vir individuele werknemers Deel 3

    November 10th, 2009

    Ek werk vir ʼn groot hardewarewinkelgroep en het by kollegas gehoor dat die werknemers in ons afdeling afgelê gaan word. Die baas sê ons maak nie geld nie en dis die ekonomiese resessie se skuld. Moet my werkgewer met my of met my vakbond konsulteer en waaroor moet hulle probeer om ʼn ooreenkoms te bereik? […]


    Afleggingsprosedure vir individuele werkers – Deel 2

    November 10th, 2009

    Phil Davel, Solidariteit Regsdienste Vraag: Ek werk vir ? groot hardewarewinkelgroep en het by kollegas gehoor dat die werknemers in ons afdeling afgelê gaan word. Die baas sê ons maak nie geld nie en dis die ekonomiese resessie se skuld. Wat is die eerste stap wat die werkgewer moet doen voordat hy ons net kan […]


    Afleggingsprosedure vir individuele werkers

    November 10th, 2009

    Phil Davel, Solidariteit Regsdienste Vraag: Ek werk vir ? groot hardewarewinkelgroep en het by kollegas gehoor dat die werknemers in ons afdeling afgelê gaan word. Die baas sê ons maak nie geld nie en dis die ekonomiese resessie se skuld. Wat is ? resessie? Kan hulle my net laat loop? Antwoord: In die ekonomie dui […]


    Ek werk vanaf 1 Julie 2005 as ontvangsdame by ‘n firma…

    November 10th, 2008

    Vraag: Ek werk vanaf 1 Julie 2005 as ontvangsdame by ‘n firma. Sy was aangestel om uit te help, aangesien die werkgewer se vrou weens ‘n siektetoestand afwesig was. Sy het op 1 Februarie 2006 met kraamverlof gegaan. Die werkgewer wil nou haar dienste beëindig aangesien sy vrou weer terug is by die werk en […]


    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close