• Teken in
  • Kategorie: Bedanking, Regsvrae


    Is bedanking jou beste opsie?

    Junie 25th, 2015

    Deur Rizelle Botha Vraag Wat is die effek van ’n bedanking wat sonder behoorlike besinning of advies ingedien is? SAAKBESPREKING: Pretorius v. Beta Steel and Billets (Pty) Ltd (2015) 24 MEIBC 7.1.21 Antwoord Die bogemelde saak is ’n goeie voorbeeld van waarom werknemers baie mooi moet dink voordat hulle ’n bedanking indien en dat hulle […]


    Kennis gee

    Julie 12th, 2012

    Deur Johan Roos Vraag Ek het ’n maand kennis, soos vereis in my dienskontrak, gegee. Die werkgewer het my gevra om dadelik te gaan omdat hy al klaar iemand anders vir my pos gekry het. Kan ek aandring om die volle kennistydperk te werk? Watter betalings moet aan my gemaak word? Antwoord Om die vraag […]


    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close