BEL ONS: 012 644 4300

Besigheid

Donderdag | 01 September | 2011
Kommentaar gesluit
Oordrag van 'n besigheid

Vraag: Die besigheid waarvoor ek werk, gaan verkoop word. Dit lyk asof daar personeel afgelê gaan word. Mag die nuwe werkgewer dit doen? Antwoord: Werknemers kan wel in hierdie omstandighede weens operasionele redes afgelê word. Die proses waartydens werknemers verminder word, staan bekend as ontslag weens operasionele redes, oftewel afleggings. ʼn Werkgewer kan egter nie  … Lees meer

Donderdag | 25 Augustus | 2011
Kommentaar gesluit
Die verkoop van besighede

Die verkoop van ʼn insolvente besigheid Wanneer ʼn maatskappy ʼn besigheid koop wat gelikwideer word of wanneer ʼn besigheid gesekwestreer word om dit van insolvensie te red, kan die dienskontrakte van die werknemers sonder hulle toestemming na die nuwe werkgewer oorgedra word. Die nuwe eienaar vervang die vorige eienaar outomaties ten opsigte van alle dienskontrakte,  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close