BEL ONS: 012 644 4300

Bonus

Donderdag | 10 Junie | 2010
Kommentaar gesluit
My kontrak bepaal dat daar ‘n verrigtingskontrak opgestel word wat bepaal wat jou verrigtingsbonus sal wees

Die bepaling word elke ses maande gedoen. Vanjaar moes ons weer ‘n kontrak opstel met ons verskeie pojekte. Ek is aangesê om in my kontrak te stipuleer dat ek my vaardighede aan my kollegas sal oordra gedurende hierdie periode. Nou wil ek weet of dit aanvaarbaar is volgens die reg. Ek is die enigste blanke  … Lees meer

Woensdag | 03 Junie | 2009
Kommentaar gesluit
Wanneer is ek op ‘n bonus geregtig?

Beantwoord deur Phil Davel, Solidariteit-regsdienste, Dienssentrum Antwoord: Definisie van ? bonus: ? Bonus is ? vergoeding en word omskryf in Hoofstuk 1 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet 75 van 1997 (soos gewysig) as: “enige betaling in kontant of in goedere, of in kontant én in goedere, wat aan enige persoon gemaak word of  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close