• Teken in
  • Kategorie: Diensbeëindiging, Regsvrae


    Dispute rondom afdanking

    Junie 30th, 2016

    Deur Lelanie du Plessis Vraag Kan ’n werknemer ’n dispuut oor onregverdige afdanking na die KVBA verwys as hy of sy ontslaan is nog voordat hy of sy in diens van die werkgewer was? Antwoord In die uitspraak in die geval van Jack v. Director-General Department of Environmental Affairs (2003) 1 BLLR 28 (LC) en  … Lees meer


    Vrywillige skeidingspakkette

    Februarie 10th, 2016

    Artikel 189 van die Wet op Arbeidsverhoudinge maak daarvoor voorsiening dat ʼn werkgewer in beperkte gevalle mag aflê. Afleggings mag plaasvind waar werknemers oortollig blyk te wees en waar die werkgewer se finansies of struktuur van so aard is dat ʼn ontslag sonder skuld regverdigbaar is. Die artikel 189-proses is lywig en moet streng gevolg  … Lees meer


    Wat moet my werkgewer my betaal as ek bedank?

    Mei 26th, 2011

    Deur Johan Roos Vraag: Wat moet my werkgewer my betaal as ek bedank? Antwoord: Artikel 40 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal dat ʼn werkgewer ʼn werknemer moet betaal vir enige betaalde tyd af wat die werknemer nog nie geneem het nie, as die werknemer langer as vier maande by die maatskappy werksaam was.


    Implikasies van kennis gee

    Mei 26th, 2011

    Deur Phil Davel Vraag: Ek werk die afgelope agt maande by ʼn groothandelboekwinkel en ek wil graag kennis gee. Wat sal die implikasies wees as ek meer as twee weke kennis gee? Kan die werkgewer my verplig om slegs twee weke kennis te gee? Antwoord: Artikel 37(1)(b) van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal slegs  … Lees meer


    Moet ʼn werkgewer ʼn dienssertifikaat aan my voorsien as ek bedank?

    Junie 15th, 2009

    Ingevolge artikel 42 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes moet daar ʼn dienssertifikaat van aan ʼn werknemervoorsien word. • Kragtens artikel 42 moet dit die volgende bevat: • Die werknemer se volle naam; • Die naam en adres van die werkgewer; • Enige bedingingsraad waaronder die lid resorteer; • Die datum waarop die werknemer daar  … Lees meer


    Ek het vir ‘n maatskappy in Springs gewerk en einde Januarie 2007 bedank…

    November 10th, 2008

    Vraag: Ek het vir ‘n maatskappy in Springs gewerk en einde Januarie 2007 bedank. Ek is daar weg as gevolg van onaangename werksomstandighede; en ook omdat dit geriefliker was om in my tuisdorp te werk. Ek kon nie aanpas by die plek waar ek begin werk het, en het noodgedwonge my eie besigheid oopgemaak. Die  … Lees meer




    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close