Antwoord: Daar is nie ʼn algemene vereiste in ons arbeidsreg dat ʼn werknemer ʼn formele dienskontrak moet hê wat alle aspekte van die diensverhouding reguleer nie. Alle persone wat as werknemers geag word ingevolge artikel 83A van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, artikel 200A van die Wet op Arbeidsverhoudinge, en die gemenereg, geniet die beskerming … Lees meer
Daar bestaan gedurig onsekerheid oor wanneer werknemers se aanstelling op ‘n vastetermynkontrak onbillik is en watter regte sulke werknemers, sedert die inwerkingtreding van die Wysigingswet op Arbeidsverhoudinge, Wet 6 van 2014, tot hul beskikking het. Daarom kyk ons nou na die billikheid van die aanstelling van ‘n werknemer op vastetermynkontrakbasis vir langer as drie maande. … Lees meer
Deur Lelanie du Plessis Vraag Ek het ‘n vraag rondom vastetermynkontrakte en sal graag julle professionele insette wil verkry. Die veranderinge aan en toevoeging van artikel 198B tot die WAV vorm die basis van my vraag. Ek is op 1 Augustus 2015 op ‘n viermaande-vastetermynkontrak aangestel. Die kontrak is na afloop van die termyn vir … Lees meer
Deur Phil Davel Vraag Wat is sterker: ʼn werkgewer se dienskontrak of sy beleid? Ons het die volgende navraag ontvang: Ek werk vir ʼn apteek. Ek en my werkgewer het pertinent in my dienskontrak ooreengekom dat ek agt weke se kennis moet gee indien ek langer as ʼn jaar werk en ek wil bedank. Die … Lees meer
Deur Adel Botha Vraag Is ’n dienskontrak sonder ’n handtekening geldig? Antwoord Die hedendaagse regsverhouding tussen ʼn werkgewer en ʼn individuele werknemer word gewoonlik bepaal deur ʼn formele dienskontrak wat deur beide partye onderteken is. Die partye se handtekeninge dui aan dat hulle ʼn wedersydse ooreenkoms bereik het en dat hulle bewus is … Lees meer
Deur Herman Perry Vraag: Moet ek dokumente wat my werkgewer aan my gee om te onderteken sonder meer teken? Antwoord: In die arbeidsreg word dikwels gebruik gemaak van kontrakte vir verskeie doeleindes insluitend: • Waar ʼn werknemer ʼn dienskontrak sluit wanneer ʼn nuwe pos aanvaar is; • Waar ʼn werkgewer die diensvoorwaardes van die werknemer … Lees meer
Deur Gerhard Hildebrand Vraag My dienskontrak bepaal dat enige dispuut wat ek met my werkgewer het vir privaat arbitrasie verwys moet word. Ek is nou ontslaan en wil ʼn dispuut van onbillike ontslag verwys. Kan ek die dispuut na die bedingingsraad vir die sektor waarin ek werksaam is, verwys, of is hierdie private-arbitrasieklousule afdwingbaar? Antwoord … Lees meer
Deur Hanlie van Vuuren Vraag Geniet Suid-Afrikaanse werknemers beskerming in die buiteland? Antwoord Dit gebeur al meer dat Suid-Afrikaanse burgers in die buiteland werk, veral in Afrika. Werknemers wat dit doen, moet bedag wees daarop dat Suid-Afrikaanse arbeidswetgewing nie noodwendig aan hulle beskerming gaan verleen nie, aangesien ons nie in alle gevalle jurisdiksie het nie. … Lees meer
Oops! We could not locate your form.