• Teken in
  • Kategorie: Kinderarbeid, Regsvrae


    Kinderarbeid kom onder die loep

    Mei 27th, 2011

    Deur Ilze Nieuwoudt Vraag: Vanaf watter ouderdom mag ʼn kind begin werk? Antwoord: Volgens die Wet op Basiese Diensvoorwaardes is dit ʼn kriminele oortreding om ʼn kind wat jonger as 15 jaar oud is, in diens te neem. Daarbenewens mag ʼn kind tussen die ouderdom van 15 en 18 nie ʼn werk doen wat hulle […]


    Wat sê die wet oor kinderarbeid?

    Junie 17th, 2010

    Deur Phil Davel Vraag: Wat sê die wet oor kinderarbeid? Ek en my man het ʼn klein vervaardigingsaanleg. Ons wil graag ons seuns (8, 9 en 12 jaar) konstruktief besig hou tydens vakansies. Mag ons vir hulle klein, ligte werkies gee om te doen in die fabriek? Antwoord: Die Departement van Arbeid sal nie geneë […]


    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close