BEL ONS: 012 644 4300

Kraamverlof

Donderdag | 05 Julie | 2018 Wanneer kan ek met kraamverlof gaan?

Deur Leandri Engelbrecht Kraamverlof word deur artikel 25 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes gereguleer. Die spesifieke artikel reguleer die hoeveelheid verlof waarop ʼn vrou geregtig is asook wanneer die verlof ʼn aanvang moet neem. Ingevolge hierdie artikel is ʼn vrou geregtig op vier maande aaneenlopende kraamverlof. Die werkgewer hoef egter nie die werknemer gedurende  … Lees meer

Donderdag | 14 November | 2013
Kommentaar gesluit
Werksonderbrekings vir borsvoeding

Deur Alexia Vosloo Vraag: Ek keer binnekort terug werk toe ná my kraamverlof en ek beoog om voort te gaan met borsvoeding. Sal ek toegelaat word om borsmelk vir my baba by die werk uit te melk? Antwoord: Ja, jy word toegelaat om ’n borsvoedingspouse te neem om jou baba by die werk te voed  … Lees meer

Donderdag | 14 Julie | 2011
Kommentaar gesluit
Hoe lank na die geboorte van my kind moet ek weer gaan werk?

Deur Johan Roos ʼn Vroulike werknemer mag vir ten minste ses weke na die geboorte van haar kind nie werk nie, tensy ʼn vroedvrou of mediese praktisyn sertifiseer dat die werknemer kan terug gaan werk toe. In die geval van ʼn miskraam wat tydens die derde trimester plaasvind of indien die kind dood gebore word,  … Lees meer

Maandag | 14 Junie | 2010
Kommentaar gesluit
Watter bepalings is van toepassing op kraamverlof?

Indien ʼn werknemer meer as 24 ure per week werk, is sy ingevolge Artikel 25 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes op vier opeenvolgende maande kraamverlof geregtig. Die werknemer kan enige tyd vier weke voor die geboorte van die kind met verlof gaan of op die datum wat ʼn mediese praktisyn of vroedvrou sertifiseer dat  … Lees meer

Dinsdag | 26 Januarie | 2010
Kommentaar gesluit
Kraamverlof (8)

Ek wil weet of mens op drie maande kraamverlof geregtig is wanneer mens swanger is. Is die werkgewer verplig om jou te betaal vir daardie drie maande of moet jy van die Werkloosheidversekeringsfonds (“UIF”) eis? Ek wil ook weet wat staan my te doen as ek weet dat my bydraes tot die Werkloosheidversekeringsfonds en lopende  … Lees meer

Dinsdag | 26 Januarie | 2010
Kommentaar gesluit
Kraamverlof (7)

Is ʼn man ook op kraamverlof geregtig? Antwoord: Volgens artikel 27 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes kan ʼn man drie dae familieverantwoordelik-heidsverlof neem met die geboorte van ʼn kind.

Dinsdag | 26 Januarie | 2010
Kommentaar gesluit
Kraamverlof (6)

Is kraamverlof betaalde verlof? Antwoord: Kraamverlof is in meeste gevalle onbetaalde verlof, tensy die werkgewer ʼn beleid of ooreenkoms het wat anders bepaal. Gedurende kraamverlof kan die werknemer wel werkloosheidsversekering eis soos bepaal deur die minister van arbeid, onderworpe aan die Wet op Werkloosheidsversekering.

Dinsdag | 26 Januarie | 2010
Kommentaar gesluit
Kraamverlof (5)

Is die werkgewer verplig om my verpligtinge aan te pas indien daar enige gevare vir die ongebore kind is? Antwoord: Volgens artikel 26 van die Wet Op Basiese Diens Voorwaardes mag die werkgewer nie ʼn werknemer verplig of toelaat om onder omstandigede te werk wat gevaarlik is vir die ongebore kind of vir ʼn vrou  … Lees meer

Dinsdag | 26 Januarie | 2010
Kommentaar gesluit
Kraamverlof (4)

Hoe lank ná die geboorte van die kind mag ek weer gaan werk? Antwoord: ʼn Werknemer mag vir ten minste ses weke ná die geboorte van die kind nie werk nie tensy ʼn vroedvrou of ʼn mediese praktisyn sertifiseer dat die werknemer kan teruggaan werk toe. In die geval van ʼn miskraam wat tydens die  … Lees meer

Dinsdag | 26 Januarie | 2010
Kommentaar gesluit
Kraamverlof (1)

Vraag: Wanneer moet ek my werkgewer in kennis stel as ek met kraamverlof moet gaan? Antwoord: Die werknemer moet die werkgewer skriftelik in kennis stel op watter datum sy van plan is om met kraamverlof te gaan en op watter datum sy gaan terugkeer werk toe. Die kennis moet minstens vier weke voor die aanvangs  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close