BEL ONS: 012 644 4300

Ongeskiktheid

Donderdag | 17 Januarie | 2013
Kommentaar gesluit
Watter proses moet ’n werknemer van die staat volg om vir tydelike-ongeskiktheidsverlof aansoek te doen?

Die Staatsdiensbedingingsraad (Public Service Coordinating Bargaining Council) se Resolusie 7 van 2000, soos gewysig deur Resolusie 5 van 2001, reguleer die proses wat gevolg moet word wanneer ’n werknemer van die staat vir tydelike-ongeskiktheidsverlof wil aansoek doen. Paragraaf 7.5.1 van die resolusie lees soos volg: 7.5.1.  (a)  An employee whose normal sick leave credits in  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close