• Teken in
  • Kategorie: Oortyd, Regsvrae


    Werk op Sondae

    April 13th, 2016

    Deur Phil Davel  Vraag Wat sê die wet oor oortyd en werk op Sondae? Ek is ʼn senior finansiële bestuurder by ʼn bekende kleregroep. Dit gebeur dikwels dat ek tot laat in die aande en selfs op Sondae werk, maar ek word nie oortyd betaal of enige tyd afgegee nie. Antwoord: Hoewel die Wet op […]


    Weiering van oortyd

    Junie 11th, 2015

    Vraag Mag ’n werknemer weier om oortyd te werk? Antwoord In Maneche & others v CCMA & others [2008] 1 BLLR 52 (LC) het die werknemers eendag die werk verlaat op grond daarvan dat hulle reeds die maksimum aantal oortydure gewerk het wat toegelaat word deur die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (No. 75 of 1997). […]


    Oortydbetaling vir Senior Bestuurders

    Oktober 6th, 2009

    Phil Davel, Solidariteit Regsdienste, Dienssentrum Vraag: Wat sê die Wet oor oortyd en werk op Sondae? Ek is ? senior finansiële bestuurder by ? bekende kleregroep. Dit gebeur dikwels dat ek tot laat in die aande en selfs op Sondae by die werk sit en ek word nie oortyd betaal of enige tyd afgegee nie. […]


    Hoeveel oortyd mag ʼn werknemer werk? (3)

    Junie 15th, 2009

    Artikel 10 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal dat ʼn werknemer nie meer as tien ure oortyd per week mag werk nie tensy daar ʼn kollektiewe ooreenkoms in plek is. As so ʼn ooreenkoms in plek is, kan die weeklikse oortyd vermeerder word na ʼn maksimum van 15 ure. So ʼn ooreenkoms sal slegs […]


    Wie is geregtig op oortydbetaling? (1)

    Junie 15th, 2009

    Werknemers wat minder as R149 736 per jaar verdien en nie in ʼn bestuursposisie is nie is geregtig op oortydbetaling.


    Ek is ‘n werknemer by MONDI in Piet Retief…

    November 10th, 2008

    Vraag: Ek is ‘n werknemer by MONDI in Piet Retief. As ons skof 07:00 begin en ek is ‘n dagwerker, en my skof eindig 16:45 en ek moet aanbly vir watter rede ook al, en ek gaan teen 00:00 huis toe, hoe lank is my rustyd? Nog ‘n vragie. As ons op bystand is deur […]


    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close