As ek werk toe gaan en by die hek voorgekeer word deur stakers, wat moet ek doen?

Deur Phil Davel Vraag: As ek werk toe gaan en by die hek voorgekeer word deur stakers, wat moet ek doen? Wat is my regte wat my salaris betref? Ons moet elke oggend ʼn aantekenregister vir die dag aan hoofkantoor faks. Aangesien ons op ʼn basis van geen werk, geen betaling werk, kan daar geld van my salaris afgetrek […]

Lees meer.