• Teken in
  • Kategorie: Regsvrae, Swart bemagtiging


    Numeriese mikpunte teenoor kwotas

    April 21st, 2016

    Deur Annika Labuschagne Vraag Wat is die verskil tussen numeriese mikpunte (teikens) en kwotas? Antwoord Artikel 13 van die Wet op Billike Indiensneming bepaal dat ’n aangewese werkgewer regstellende maatreëls vir persone uit die aangewese groepe moet instel. Voorts omskryf Artikel 15 van die Wet op Billike Indiensneming regstellende maatreëls as, onder andere, voorkeurbehandeling by  … Lees meer


    Regstellende aksie

    Augustus 12th, 2014

    Deur Dirk Groenewald Vraag: Kan onbevoegde persone onder die voorwendsel van regstellende aksie aangestel word? Antwoord: By die toepassing van regstellende aksie in die geval van aanstellings en bevorderings kom dit algemeen voor dat kandidate met swakker ondervinding en/of kwalifikasies aangestel word ten koste van ʼn beter gekwalifiseerde persoon wat meer ondervinding het. Die vraag  … Lees meer


    Swart bemagtiging

    Januarie 26th, 2010

    Vraag: FNB het gesê hulle het regsadvies in 2004 gekry wat bepaal dat die bevoordeeldes van FNB se swart bemagtiging uitsluitlik swart moet wees. Is dit waar? Antwoord: Daar is volgens die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (Wet 53 van 2003) geen aanduiding dat dit slegs swart mense moet bevoordeel nie. Die interpretasie neem  … Lees meer


    FNB het gesê hulle het regsadvies in 2004 gekry wat bepaal dat die bevoordeeldes van FNB se swart bemagtiging uitsluitlik swart moet wees. Is dit waar?

    Junie 15th, 2009

    Daar is volgens die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (Wet 53 van 2003) geen aanduiding dat dit slegs swart mense moet bevoordeel nie. Die interpretasie neem swart ekonomiese bemagtiging te ver en val buite die grense van die Grondwet.




    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close