BEL ONS: 012 644 4300

Teistering

Woensdag | 26 Junie | 2013
Kommentaar gesluit
Teistering uiteindelik nou “teen die wet”

Outeur: Phil Davel, Solidariteit Regsdienste.   Intimidasie, viktimisasie en seksuele teistering is wêreldwye verskynsels. Feitlik elke werkende individu het al in een of ander stadium die impak van teistering of een of ander boelietaktiek in die werkplek beleef. Net in VSA het bykans die helfte van alle werknemers (49%) gerapporteer dat hulle direk of indirek  … Lees meer

Donderdag | 20 Oktober | 2011
Kommentaar gesluit
Is daar verskillende vorms van seksuele teistering waarna gekyk moet word?

Seksuele teistering kan ongevraagde verbale en nieverbale optrede insluit maar word nie daartoe beperk nie. Die volgende is voorbeelde van seksuele teistering: • Ongevraagde fisiese kontak van ʼn seksuele aard, wat kan wissel van onsedelike aanranding, verkragting, ongevraagde fisiese kontak tot ʼn deursoeking op jou persoon deur ʼn persoon van die teenoorgestelde geslag. • Verbale vorms van  … Lees meer

Woensdag | 03 Junie | 2009
Kommentaar gesluit
Teistering in die werkplek (Deel 1)

Kobus Strydom, Solidariteit Regsdienste My baas skree, kerm en gaan tekere… Werk is oral hel. Hoe hanteer mens hierdie geboelie in die werkplek? Antwoord: Geweld in die werkplek, hetsy fisiek of sielkundig, is volgens die Internasionale Arbeidsorganisasie een van die enkel grootste bedreigings in die werkplek van die nuwe millennium. ? Verbysterende 78% van Suid-Afrikaanse  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close