BEL ONS: 012 644 4300

Vakansiedae

Maandag | 26 Julie | 2010
Kommentaar gesluit
As ek werk op 'n openbare vakansiedag wat val op 'n dag wat ek normaalweg werk…

Phil Davel – 2010-07-22 Vraag: As ek werk op ʼn openbare vakansiedag wat val op ʼn dag wat ek normaalweg werk, moet ek net my gewone salaris of dubbel my gewone salaris betaal word? Antwoord: Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes maak voorsiening vir dubbele betaling indien jy op ʼn openbare vakansiedag werk. Die dubbele betaling  … Lees meer

Dinsdag | 15 Junie | 2010
Kommentaar gesluit
My werkgewer het my gevra om op 'n openbare vakansiedag te werk.

Vraag: My werkgewer het my gevra om op ʼn openbare vakansiedag te werk. Is ek verplig om te werk en watter betaling skryf die wet voor vir sodanige werk? Antwoord: Geen werkgewer mag ʼn werknemer verplig om op ʼn publieke vakansiedag te werk nie, tensy daar vooraf ʼn ooreenkoms tussen die werkgewer en werknemer is  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close