Kan arbeidsmakelary verbied word?

Deur Danie van Graan Vraag: Is die instelling van ’n verbod op arbeidsmakelary (“labour broking”) ’n gepaste opsie in Suid-Afrika? Antwoord: ’n Mens hoor deesdae al hoe meer dat sekere vakbonde, byvoorbeeld Cosatu, ’n beroep op die regering doen om arbeidsmakelary te verbied. Die rede hiervoor is dat daar ’n algemene persepsie is dat werknemers […]

Lees meer.

Toegang vir vakbond tot werkplek

Deur Etienne Pio Vraag: Hoe kan Solidariteit toegang tot ons werkplek kry? Antwoord: Werknemers vra gereeld dat Solidariteit ook binne hul werkplek vir beter voordele, diensvoorwaardes, salarisverhogings asook ander sake van onderlinge belang moet onderhandel. Hoewel toegang tot die werkplek nie ’n absolute vereiste is vir kollektiewe bedinging nie, is dit in die meeste gevalle […]

Lees meer.