Kategorie: Regsvrae, Waarskuwings


Meer as een waarskuwing vir dieselfde voorval

Mei 30th, 2012

Vraag: My seun het eendag verslaap en laat by die werk opgedaag. Sy werkgewer het hom drie waarskuwings vir die een voorval gegee. Volgens hulle is die eerste twee waarskuwings aan hom gegee omdat hy laat gekom het vir werk en omdat  sy selfoon nie aangeskakel was sodat hulle hom kon bel nie. Hulle het  … Lees meer




Registreer / Register

Maak toe / Close