Weiering van oortyd

Vraag Mag ’n werknemer weier om oortyd te werk? Antwoord In Maneche & others v CCMA & others [2008] 1 BLLR 52 (LC) het die werknemers eendag die werk verlaat op grond daarvan dat hulle reeds die maksimum aantal oortydure gewerk het wat toegelaat word deur die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (No. 75 of 1997). […]

Lees meer.

Oortyd en werk op Sondae

Deur Phil Davel   Vraag: Wat sê die wet oor oortyd en werk op Sondae? Ek is ʼn senior finansiële bestuurder by ʼn bekende kleregroep. Dit gebeur dikwels dat ek tot laat in die aande en selfs op Sondae werk, maar ek word nie oortyd betaal of enige tyd afgegee nie.   Antwoord: Hoewel die […]

Lees meer.