BEL ONS: 012 644 4300

Uncategorized

Woensdag | 13 November | 2019 Boedelbereddering en administrasie na afsterwe van geliefde

Deur Melodie Veldhuizen Wanneer ʼn geliefde sterf, wil jy ná die begrafnis/roudiens tyd neem om jou pyn en verlies te verwerk. Maar die lewe gaan aan – en deel daarvan is die boedelbereddering en ander administratiewe sleur, veral as jy self die eksekuteur is.          Eksekuteursverpligtinge en ander noodsaaklike administratiewe verpligtinge Die eksekuteur word by  … Lees meer

Woensdag | 25 September | 2019 Huweliksvoorwaardekontrakte

Moet dit geregistreer wees en kan dit mondelings wees? Deur Sanette Viljoen Die huweliksgoederebedeling van gades word bepaal  deur die Wet op Huweliksgoedere van 1984.  Kragtens hierdie wet sal gades binne gemeenskap van goedere getroud wees indien daar nie ’n huweliksvoorwaardekontrak (HVK) geregistreer word wat dit sal uitsluit nie. In Suid-Afrika is daar ’n aanname  … Lees meer

Donderdag | 07 November | 2013
Kommentaar gesluit
Ergonomics

By Anina de Beer Question: What is ergonomics and why is it important? Answer: The term ‘ergonomics’ is derived from two Greek words, ergon and nomos. Combined they create a word that means work laws. Ergonomics as a discipline is concerned with ways in which the workplace can be adjusted to improve workers’ physical and  … Lees meer

Donderdag | 08 September | 2011
Kommentaar gesluit
My company has been sold. How does the transfer of the company affect my service contract?

The purpose of article 197 of the Labour Relations Act is to protect employees’ interests at the transfer of a service contract. It is therefore important to look at certain elements of this article:   Important definitions: Company: A part of any business, undertaking or service Transfer: The transfer of a company by one employer  … Lees meer

Sondag | 21 Maart | 2010 Can an employee resign before a disciplinary hearing?

Question: Can an employee resign before a disciplinary hearing? Answer: An employee has the right to resign and he/she can tender his/her resignation at any time during his/her employment at a company. It has to be remembered that he/she has to give the required notice in terms of section 37 of the Labour Relations Act  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close