Die tekort aan opgeleide personeel is ‘n ernstige struikelblok vir die mededingendheid van bedrywe in Suid-Afrika. Hierdie Wet en die Skills Development Levies Act, No 9 van 1999, (Wet op Vaardigheidsontwikkelingsheffings) het ten doel om die kennis en vaardighede van die arbeidsmag uit te brei. Verbeterings in indiensneembaarheid en produktiwiteit moet bereik word deur nuwe … Lees meer
Op 18 April 2013 het die Kommissie vir Gelyke Indiensneming (CEE) sy 13de jaarlikse verslag bekend gestel. Hierdie verslag is gebaseer op die data voorgelê aan die CEE deur alle aangewese werkgewers (50 of meer werknemers) en die werkgewers wat nie aangewese nie, maar gekies het om te stuur ongeag. Dit bevat ook data wat … Lees meer
Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid vereis van die werkgewer om sover redelikerwys uitvoerbaar ‘n werkomgewing in stand te hou wat veilig en sonder risiko vir die gesondheid van sy werknemers is. Dit beteken dat die werkgewer moet verseker dat die werkplek vry van gevaarlike stowwe, soos benseen, chloor en mikro-organismes, voorwerpe, toerusting, prosesse, ens. … Lees meer
Die Grondwet is die hoogste of opperste wet van Suid-Afrika. Dit lê uit hoe die regering saamgestel is en hoe die land regeer moet word. Omdat dit die hoogste wet in die land is, kan geen ander wet die Grondwet teëspreek nie. Indien dit wel gebeur, sal sodanige wette geskrap of gewysig word. Die Grondwet … Lees meer
ʼn Sektorale vasstelling reguleer die basiese diensvoorwaardes binne spesifieke bedrywe. Die nuwe sektorale vasstelling vir die gasvryheidsbedryf is van toepassing op alle kommersiële besighede wat akkommodasie teen vergoeding verskaf, soos byvoorbeeld hotelle, oorde, wildplase, gasteplase, koshuise, bed-en-ontbyt-geriewe, selfsorgakkommodasie en woonwaparke. Die vassteling maak ook voorsiening vir werknemers, soos byvoorbeeld kelners wat vir kommissie werk, om … Lees meer
Daar kan gesê word dat die Wet op Basiese Diensvoorwaardes gesien word as die wet wat beskerming bied aan werknemers, aangesien dit sekere minimum vereistes stel waaraan werkgewers moet voldoen, soos byvoorbeeld werkure. Volgens die Wet self is dit bedoel om “uitvoering te gee aan die reg op billike arbeidspraktyke bedoel in artikel 23(1) van … Lees meer
Die Wet op Arbeidsverhoudinge het ten doel om ekonomiese ontwikkeling, maatskaplike geregtigheid, arbeidsvrede en die demokratisering van die werkplek te bevorder. Die Wet is van toepassing op alle werkgewers, werknemers, vakbonde en werkgewersorganisasies, maar is nie van toepassing nie op lede van die: Nasionale Weermag; Nasionale Intelligensie-agentskap; en Suid-Afrikaanse Geheimediens. Klik hier om die dokument … Lees meer
www.acts.co.za www.labour.gov.za
Om voorsiening te maak vir prosedures in terme van watter werknemers in die private en in die openbare sektor inligting kan openbaar met betrekking tot onwettige of onreëlmatige gedrag deur hul werkgewer of ander werknemers in diens van hul werkgewers; om inligting te verskaf vir die beskerming van werknemers wat ‘n onthulling maak wat beskerm … Lees meer
Enkele belangrike regte van werknemers
Oops! We could not locate your form.