• Teken in
  • Ander Artikels

    Wat moet jy weet oor die nuwe bakkiewette in SA
    Sanette Viljoen   Vervoer van skoolkinders Veranderinge aan regulasie 250 van die Nasionale Padverkeerswet (Wet 93 van 1996),  het meegebring dat geen persoon skoolkinders teen vergoeding in die goederekompartement van ʼn motorvoertuig mag vervoer nie. Hierdie wysiging van regulasie 250 het op 11 Mei 2017 in werking getree.   Die goederekompartement is nie ontwerp om  ... Lees meer
    CCTV-kameras en jou reg op privaatheid
    Sanette Viljoen   In Suid-Afrika is sekuriteit altyd ʼn kwessie en CCTV-kameras is algemeen sigbaar. Jou besigheid is dalk in ʼn gevaarlike area. Jy dryf dalk handel met produkte wat baie werd is, of dalk het jy CCTV-kameras omdat dit jou versekeringspremie verlaag. Wat jou rede vir hierdie kameras ook al is, jy moet steeds  ... Lees meer
    Lees jou perseel se huurkontrak
    Sanette Viljoen   Dit klink na ʼn algemene stelling, maar hoeveel van ons gaan sit en lees ʼn kontrak, voordat ons dit teken? In ʼn onlangse uitspraak waarsku die hof ons weereens van die gevare om te teken sonder om te lees. In hierdie geval het die huurder, wat nie sy kontrak gelees het nie,  ... Lees meer
    1 2 3 49
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close