Ander Artikels

Mag iemand my ongestoorde besit wegneem?
Mandament van spolie Deur Sanette Viljoen Daar bestaan ʼn regsreël in ons reg wat die mandement van spolie genoem word. Hierdie remedie probeer verhoed dat mense reg in eie hande neem. Die gemene reg bepaal dat ek ʼn aansoek kan bring indien iemand my regte gespolieër het. Advokaat Gustaf Pienaar verduidelik in ’n rubriek dat:  ... Lees meer
Effek van ’n vrywaring in ’n e-pos
Deur Sanette Viljoen In baie gevalle is daar aan die einde van ’n e-pos ’n lang, uitgerekte stuk in fynskrif. Niemand lees dit gewoonlik nie. Dit is dikwels ingewikkelde terminologie wat die afsender vrywaar van alles en nog meer. Die vraag is: Wat is die waarde daarvan? E-posvrywaring het so ʼn eentonige roetine geraak dat  ... Lees meer
Eis vir nalatigheid teen ’n dokter of hospitaal
Deur Sanette Viljoen Die meeste mense dink dis feitlik onmoontlik om ’n eis vir mediese nalatigheid teen ’n dokter, spesialis of hospitaal in te stel, weens die feit dat dit baie duur en byna onbekostigbaar is. Dit is belangrik om in ag te neem dat die mediese reg ’n uiters gespesialiseerde area van die reg  ... Lees meer
1 2 3 95

Registreer / Register

Maak toe / Close