Deur Emsie Martin
Om by ʼn skuldvrye finansiële doelwit uit te kom, moet jy seker maak jy ken jou regte as verbruiker en dat dit wel toegepas word. Suid-Afrikaners het die reg om dienste of produkte van hoë gehalte te ontvang en moet ook geensins uitgebuit word nie wat tot gevolg sal hê dat hulle hul swaarverdiende geld in die water te gooi.
Hier is ʼn paar dinge waarvan die verbruiker bewus moet wees wanneer aansoek gedoen word vir sekere vorms van krediet:
Verbruikersregte volgens die Nasionale Kredietreguleerder in terme van die Nasionale Kredietwet:
Matthys Potgieter, skuldkenner by DebtSafe, beklemtoon dat dit belangrik is dat verbruikers hul huiswerk doen sodat hulle die beste beskikbare terme en tariewe kan kry wanneer hulle aansoek doen vir krediet en wat dan ook in hul begroting sal pas. Potgieter sê verbruikers moet ʼn kwotasie ontvang nog voordat enige kredietooreenkoms aanvaar word. Dié kwotasie moet die fooie en paaiemente duidelik aandui.
Wat word met roekelose uitleen bedoel?
Waar mag verbruikers klagtes indien?
Vir enige klagte aangaande ʼn bank:
Die Ombudsman vir Bankdienste
Tel: 0860 662 837 / 0860 800 900
E-pos: info@obssa.co.za
www.obssa.co.za
Vir enige niebankkrediet, kredietburo of skuldberadingklag:
Krediet Ombudsman
Tel: 0861 662 837
Faks: 086 674 7414
E-pos: ombud@creditombud.org.za
Vir enige klagte aangaande skuldberaders/skuldberaad:
Die Nasionale Skuld Mediasie Vereniging
Tel: 086 111 6362
E-pos: info@ndma.rog.za
www.ndma.org.za
Voordat die Krediet Ombudsman gekontak word oor ʼn kredietburoklagte, kontak eers die kredietburo’s.
Transunion ITC
Tel: 0861 482
https://www.transunion.co.za/customer-support/contact-us
Experian
Tel: 0861 105 665
www.experian.co.za
Indien u nie tevrede is met die uitkoms van bogenoemde nie, nader die NKR.
Nasionale Krediet Reguleerder
Tel: 011 554 2600
www.ncr.org.za
BRONNE:
https://www.prokureur.co.za/index.php/verbruikersreg#no5
http://www.justice.gov.za/mc/vnbp/act2005-34_credit-act_afr.pdf
Oops! We could not locate your form.