Ander Artikels

Beskerming van die KVBA
Geniet ek die beskerming van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) as ek vir myself werk en kliënte faktureer? Die advies wat aan u verleen word, is gebaseer op die verskille in die definisie van ʼn werknemer teenoor ʼn onafhanklike kontrakteur: Artikel 213 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (No. 66 van 1995) definieer  ... Lees meer
Strafregtelike laster teenoor 'n siviele eis vir naamskending
Deur Sanette Viljoen Mens kan ʼn strafregtelike klag lê vir laster, maar kan ook ʼn siviele eis vir naamskending instel. Wat is die verskil tussen die twee benaderings? Die belangrikste verskil lê in die bewyslas in die twee sake.  In ʼn strafregtelike saak is die bewyslas wat die staat het om strafregtelike laster te bewys  ... Lees meer
Wat moet agterbly as ek my huis verkoop?
Deur Sanette Viljoen Kopers en verkopers stry gereeld oor die toebehore van onroerende eiendom. Hierdie artikel probeer om die basiese beginsels te verduidelik van wat vaste toebehore is en wat nie. Die toonaangewende gesag op hierdie gebied is die saak van Macdonald Ltd v Radin NO and the Potchefstroom Dairies and Industries 1915 AD 454.  ... Lees meer
1 2 3 102

Registreer / Register

Maak toe / Close